Upcoming Events / Activities

Parstyd en Menseregte Dag

Die Museum bied op 18 Maart 2017 Parstyd tesame met die Veteraan Trekkers by die Museum aan, die program begin om 10H00 tot 13H00.

Toegang is gratis


Worcester Museum bied op 22 Maart 2017 Menseregte Dag by die Museum aan, die program begin om 10H00 tot 13H00.

Die Museumwinkel by Worcester Museum is weer oop vir verkope.

Die Museumwinkel by Worcester Museum is weer oop vir verkope.

Die volgende produkte is beskikbaar:

– Klipgemaalde Bruin brood
– Vetkoek
– Roosterkoek
– Melktert
– Verskillende tuisgemaakte konfyte
– Koffie
– Kerse
– Boerseep

Die witblits en tuisgemaakte likeure sal eersdaags beskikbaar wees vir verkope.

Navrae:  Ellen Strauss
Tel nr:  023-3422225
E-Pos:  ellen.strauss@westerncape.gov.za


 The Museum  Shop at Worcester Museum is open for business.

The following products are available:

– Stone ground bread
– Stone ground flour
– Griddle cakes
– Milk tart
– Fat cakes
– Soap
– Candles
– Coffee
– Different jam varieties

The witblits and home-made liqueurs will be available for sale in the near future.
Enquiries: Ellen Strauss
Tel nr:  023-3422225
E-Mail: ellen.strauss@westerncape.gov.za