Kleinplasie Restaurant

 

 

Tel / Faks: (023) 347 5118
kleinplasierestaurant@telkomsa.net

 

 

 

 

Kom kyk wat bied ons aan:

– Saterdag – Koek en tee! – Vars gebakte smullekker koeke elke Saterdag!
– Kleinplasie Restaurant bak koeke vir enige geleentheid.
– Koek proe :   Koek proe advertensie


Stylvol en elegant – ons is jou perfekte keuse

7-dae van die week.

Watertand-lekker geregte.
Ruim porsies, Bekostigbare pryse.

Gesellige, ontspanne atmosfeer en spogwyne van die omliggende kelders.


ELKE  SONDAG:   Tradisionele Sondag Buffet-Treffer

09:00 – 11:30         Ontbyt of Tee met skons / versnapperings
12: 00 – 14:00         3-gang Buffet met 3 Vleisgeregte

Groente in seisoen
Treffer Nageregte


ONS SPESIALISEER IN:

Groep besprekings vir privaat aand-funksies,
Afsluitings-funksies, Troues, Mondigwordings,
Kantoor-partytjies, Verjaarsdag-partytjies en Konferensies
by Kleinplasie Restaurant of enige saal van u keuse.

Graag wil ons u herinner aan die konferensie-lokaal by Kleinplasie Museum.
‘n Baie ruim lokaal met lugversorging en veilige parkeer-area


Ons verskaf ‘n ekonomiese spysenierings-diens van uitstekende gehalte.

TEL / FAKS : (023) 347 5118
kleinplasierestaurant@telkomsa.net

BESPREEK  NOU
Billike tariewe, uitstekende gehalte weg van die stad se geraas!